HOEKWIL EVENTS

Ooptuine/ Open Gardens

Eden se Tuindorp Ooptuine 2016/ Eden’s Garden Village Open Gardens 2016

15-16 Oktober 2016/15-16 October 2016

Contact Dalene Strauss 082 561 4784 | Jenny Smith 082 497 3741

Dit is die vierde jaar dat Hoekwil hul tuine en harte oopmaak tydens die Hoekwil: Eden se Tuindorp Ooptuine naweek op Saterdag/Sondag 15/16 Oktober tussen 09:00 en 16:00 daagliks.

.
Hierdie tuine het nie die gewone manikuur-afgeronde tuinvoorkoms nie. As gevolg van die groottes van die eiendom en natuurskoon van die omgewing, is tuin en natuur ineengeweef.  Hierdie jaar sluit dit iets heel besonders in: ‘n vertoonvenster van ons plaaslike musiek, kuns en handwerk wat ten toon gestel en te koop aangebied word in die verskeie oop tuine. Twee plaaslike kwekerye en ‘n Teetuin kan ook besoek word.

.
‘n Totaal van tien dorps- en plaastuine  word oopgestel vir besigtiging.  Kaartjies teen R40  per persoon asook aanwysings padkaarte en inligting  kan verkry word by die Ope-tuine Kiosk voor die Hoekwil Poskantoor(33.58.19  S  / 22.37.13  E).  Die inkomste is ten bate van die Seven Passes Initiatief vir Kinders met Spesiale Behoeftes.

This is the fourth year that Hoekwil residents will open their gardens to the public on Saturday/Sunday, 15/16 October 2016 between  09:00 en 16:00 daily.
 .
These gardens are not the run of the mill manicured town gardens because of the size of the properties and the  surrounding beauty of the area as gardens and nature becomes one. This year something special is added:  a showcase of local music, arts and crafts which can be enjoyed in the various gardens. A Tea Garden and two Nurseries are also worth a visit.
.
A total of ten village and farm gardens will be opened to the public. Tickets at R40  p.p., maps and information can be obtained at the Open Gardens Kiosk at Hoekwil Post Office.  (33.58.19  S   /  22.37.13  E) Proceeds are in aid of the Seven Passes Initiative for Children with Special Needs.